速報APP / 家庭 / Alfabet Skryf Fonetiese Klanke

Alfabet Skryf Fonetiese Klanke

價格:免費

更新日期:2017-05-16

檔案大小:23M

目前版本:1.0

版本需求:Android 4.0.3 以上版本

官方網站:http://www.smartgecko.co.za/

Email:feedback@smartgecko.co.za

聯絡地址:1 Waldeck Crescent Duynefontein Cape Town 7441

Alfabet Skryf Fonetiese Klanke(圖1)-速報App

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Alfabet Skryf Fonetiese Klanke(圖2)-速報App

Die alfabet skryf met fonetiese klanke app is daarop gefokus om leerders te help met die herkenning van die klanke en letters.

Die app fokus op die volgende:

Alfabet Skryf Fonetiese Klanke(圖3)-速報App

• Die leer van die alfabet.

• Die herkenning van die klanke en letters.

Alfabet Skryf Fonetiese Klanke(圖4)-速報App

• Die skryf van die letters van die alfabet.

Alfabet Skryf Fonetiese Klanke(圖5)-速報App